Ons webalbum

Elke maand (omtrent) n paar fotos, stories of gedagtes uit my keyboard

Monday, March 12, 2007


Arme Eduan was vir 4 nagte met longontsteking in Eugene Marais hospitaal. Darem het hy gou weer beter geword en al klaar na 'n week 2 1/2 kg opgetel! Miskien het dit te doen met ouma Annika se lekker kos.
Hoe ook al, met sy 4(!) tande en al kan hy nou weer lekker lag en rondkruip.
Dankie vir almal vir al die simpatie en hulp

3 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home